Boodskap vir Vandag (CD)

R55.49

Voorlesing van 23 dagstukkies.

SKU: 9781869060237 Category:

Description

FORMAAT: Klankboek op CD

TYDSDUUR: 78 minute

STYL: Voorlesing

INHOUD

1. Omring deur goeie magte – Handelinge 4:33

2. Net om hier te wees, is geweldig – Psalm 139:16

3. Nuwe uitdagikngs – Hebreërs 11:10

4. Die waarde van humor is ons tyd – Spreuke 12:25

5. Om altyd tevrede te wees – Fil 4:11-13

6. ’n Spoor van menslikheid – Johannes 8:36

7. Om ’n engel te huisves – Hebreërs 13:2

8. Die lig word weer groen – Jeremia 31:4-13

9. Troef die dood – 1 Kor 15:55

10. Die waarde van die woestyn – Hosea 2:13

11. Gevaarlike Ghoeroes – Jes 53:2

12. Swart ruiters – Joh 16:33

13. As jou gevoel vir God verdwyn – Psalm 27:10

14. Innerlike afstomping – Jeremia 31:20

15. Die mag van ons gewoonte – Filippense 4:8-9

16. Om te wen terwyl jy verloor – Jakobus 1:2-4

17. Is daar ’n beter lied? – Miga 6: 8-9

18. Die moed pm altyd bly te wees – Filippense 4:4

19. Heer van ons hele lewe – Psalm 18:3

20. Die onverwoesbare somer – Romeine 8:37-39

21. Vader, ons is nie vir u kwaad nie! – Jesaja 60:19 – 20

22. Die duiwel is oorwin – Efesiërs 1:18

23. Die waarde van ’n eerste tree – Jesaja 43:2-3

DIE SKYWERS VAN DIE TEKS: Carel Anthoissen van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit

VOORGELEES DEUR: Joanie Combrink

VERVAARDIGER: Mema-Media

REGISSEUR: Peet Neethling