Bomani Meerkat project Brave heart Bundle Afrikaans

R99.00

Hierdie pakket bestaan uit twee Bomani Meerkat Storieboeke. Bomani Meerkat die twee jaloerse meerkatte en ander avonture, asook Bomani Meerkat Die veer van vriendskap en ander avonture. Bomani Meerkat stories leer kinders waardes soos vriendskap, goedhartigheid, vreugde, liefde, familie en mededeelsaamheid. Ingesluit is ook ‘n Project Brave Heart Pin ter ondersteuning van hierdie teen-boelie-veldtog.

SKU: 9781928436812 Categories: , ,

Description

FORMAAT: 2 boeke en ‘n badge

AANTAL BLADSYE: 72

BESKRYWING: Hierdie pakket bestaan uit twee Bomani Meerkat Storieboeke. Bomani Meerkat die twee jaloerse meerkatte en ander avonture, asook Bomani Meerkat Die veer van vriendskap en ander avonture. Bomani Meerkat stories leer kinders waardes soos vriendskap, goedhartigheid, vreugde, liefde, familie en mededeelsaamheid. Ingesluit is ook ‘n Project Brave Heart Pin ter ondersteuning van hierdie teen-boelie-veldtog.

SKRYWER
Ewald van Rensburg