Bielie Bybelpretboek 3

R100.00

Die Bielie Bybelpretboek 3 is ‘n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

SKU: 9780796318596 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING: Die Bielie Bybelpretboek 3 is ‘n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

SKRYWER
Marius Greeff is ‘n teoloog. Marius het in 1984 opleiding in die joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang en skryf gereeld artikels vir LiG, die gewilde Afrikaanse Christelike gesinstydskrif. Sy liefde vir woorde lei ook daartoe dat hy sedert 1998 verskillende woordraaisels vir verskillende tydskrifte saamstel.