Bid saam met en vir jou kinders

R80.00

11 in voorraad

Een van die belangrikste opvoedingstake van gelowige ouers is om vir hulle kinders te bid. Deur as ouer op jou knieë te bly, word jy self eers weer kind voor God en weet jy wat dit is om te faal en nie te voldoen aan alles wat God van jou verwag nie. So kry jy as ouer dieper begrip vir die leefwêreld van jou kind en kan jy met ware empatie jou kinders begelei. Op jou knieë kan jy ook die uitdagings en vreugde van ouerskap in God se krag deurleef.

SKU: 9780796305732 Category:

Description

SUBTITEL: Sakgids vir ouers

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 112

OPSOMMING: Een van die belangrikste opvoedingstake van gelowige ouers is om vir hulle kinders te bid. Deur as ouer op jou knieë te bly, word jy self eers weer kind voor God en weet jy wat dit is om te faal en nie te voldoen aan alles wat God van jou verwag nie. So kry jy as ouer dieper begrip vir die leefwêreld van jou kind en kan jy met ware empatie jou kinders begelei. Op jou knieë kan jy ook die uitdagings en vreugde van ouerskap in God se krag deurleef.

UITGEWER
Lux Verbi