Bevry om te Leef

R60.48

Bedoel vir persone en gesinne wat ly onder die uitwerking van alkohol- en dwelmmisbruik.

SKU: DVD006 a Category:

Description

FORMAAT: DVD

TYDSDUUR: 40 minute

OPSOMMING: Die program gee belangrike inligting oor voorkomings-, behandelings-, en nasorgdienste wat deur die Toevlugsentrum Alkohol- en Dwelmmisbruik gelewer word.

DIE AANBIEDERS: Terapeute en dwelmafhanklikes.

REGISSEUR: Peet Neethling