Beter pa, ouliker seun

R144.20

In hierdie boek wys Rick Johnson hoe kyk met jou seun oor die belangrike sake kan gesels, hoe jy ‘n vertrouensverhouding met hom kan skep en uitbou asook wat die tien algemeenste foute van pa’s is wat jy moet vermy

SKU: 9780796310415 Category:

Description

SUBTITEL:¬†Sorg Dat Jou Seun ‘n Man Uit Een Stuk Word

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: In hierdie boek wys Rick Johnson hoe kyk met jou seun oor die belangrike sake kan gesels, hoe jy ‘n vertrouensverhouding met hom kan skep en uitbou asook wat die tien algemeenste foute van pa’s is wat jy moet vermy

SKRYWERS
Rick Johnson