Beloftes van God vir vroue

New

R139.96

’n Skatkis vol beloftes uit God se Woord sal vir ma’s die vrede gee waarna hulle harte so hunker.

SKU: 9781431620050

Description

FORMAAT: Luukse leer boek met merklint

AANTAL BLADSYE: 128, Goudgerand met volkleur

OPSOMMING: Beloftes van God vir vroue sal elke vrou se siel verkwik en vul met hoop en vreugde wanneer sy tot die Here nader vir bemoediging, raad en vertroosting. Die temas soos aanmoediging, dankbaarheid, teleurstelling, wysheid en vele meer is alfabeties gerangskik vir vinnige naslaan. Die Skrifbeloftes word ook gekomplementeer met kragtige aanhalings deur bekende persone soos Charles Swindoll, moeder Teresa, Billy Graham en ander. Hierdie pragtige geskenkboekie beloof om vroue te bemoedig en te inspireer in hulle daaglikse wandel