Algemene Christen dagbeplanner vir die vrou 2020

R170.00

Dié dagbeplanner met oordenkings van God se beloftes vanuit sy Woord, is ideaal vir vroue wat God se hart vir hulle wil leer ken. Hiermee kan vroue hul dag doeltreffend beplan en inspirasie vind vir die jaar wat voorlê.

SKU: 9781415340172 Categories: ,

Description

FORMAAT: Hardeband

GROOTTE: 180 x 120 mm

AANTAL BLADSYE: 440

BESKRYWING: Inspirerende oordenkings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg vorm ’n wenkombinasie in hierdie dagbeplanner. Dit fokus op God se beloftes vanuit sy Woord en temas sluit onder meer in: God se beloftes van hoop, God se beloftes oor vrees, God se beloftes van oorwinning, God se beloftes van voorsiening, en God se beloftes van beskerming.
Die inhoud bestaan verder uit:
• Daaglikse aanhalings gefokus op God se beloftes.
• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir al die universiteite.
• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021, en ’n finansiële beplanner.
• Maandkalenders, met ruimte vir persoonlike doelwitte.
• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer.