Sale!

Akkerpret in Bybelpark Volle Pakket (6 DVD’s + 2 CD)

R700.00 R399.00

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 1 God is liefde, DVD 2 God is almagtig, DVD 3 God is goed , DVD 4 Jesus is lewe, DVD 5 Jesus is wonderlik, DVD 6 Jesus is koning, CD 1 God is liefde, almagtig  en CD 2 Jesus is lewe.

SKU: 9781869060633 Categories: , , , , , ,

Description

FORMAAT: 6 DVD’s en 2 CD

OPSOMMING: Kinders 3 – 8 jaar oud. 

OPSOMMING:  Die verhale op hierdie DVD’s word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n lekker opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese saamsing-manier opsom. Hierdie DVD’s help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.