Saamsingliedjies uit Akkerpret in Bybelpark – CD1

R80.00

Hierdie CD bevat 27 liedjies: 8 Liedjies uit elk van die 3 DVD’s: God is liefde, God is almagtig en God is goed en 3 bonus liedjies.

SKU: 9781869060282 Categories: ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Hierdie CD bevat 27 liedjies: 8 Liedjies uit elk van die 3 DVD’s: God is liefde, God is almagtig en God is goed.

INHOUD

Lied1: God is liedfe,

Lied 2: Spieëltjie aan die muur

Lied 3: Jy is spesiaal,

Lied 4: My ja is my ja

Lied 5: Help waar jy kan,

Lied 6: Ek kan vergewe

Lied 7: Praat die waarheid,

Lied 8: God se naam

Lied 9: Die boelie-liedjie,

Lied 10: Mure, heinings en drade

Lied 11: Die vlug-liedjie,

Lied 12: Die wegkruipplek

Lied 13: Die rots-liedjie,

Lied 14: Die beste plek

Lied 15: Onder sy vlerk,

Lied 16: Reg en verkeerd

Lied 17: Borrel en gorrel,

Lied 18: Tik tok, tik tok

Lied 19: As die Here my stuur,

Lied 20: Jammer, jammer

Lied 21: Met ‘n huppel in my stap,

Lied 22: Ek het jou nodig

Lied 23: God bly dieslefde,

Lied 24: Ek wonder,

Lied 25: Die Muislied,

Lied 26: Mannelied,

Lied 27: Akkerpret