Akkerpret in Bybelpark – DVD 6 – Jesus is koning

R100.88

Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

SKU: 9781869060473 Categories: ,

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

INHOUD

Storie 1: Die nare kinders in die park (Afhanklikheid)Lied: U alleen kan help

Storie 2: Die hartseer partyjie eindig gelukkige (Troos) Lied: Geseënde van die Here

Storie 3: Frikkie is in groot gevaar (Wees saggeaard)Lied: ’n Sagte hart

Storie 4: “Help! My geld is weg” (Reg en geregtigheid) Lied: Alles goed en reg

Storie 5: Die dag toe Frederik weggeloop het (Genade) Lied: Bewaar jou hart

Storie 6: Selfsugtig se prys (Wees opreg) Lied: Vrede op aarde

Storie 7: Die verbrande broodjie (Vrede maak) Lied:Vrede op aarde

Storie 8:Die skelm speel saam (Blydskap) Lied:Koningskind