Akkerpret in Bybelpark – DVD 5 – Jesus is wonderlik

R100.00

Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

SKU: 9781869060435 Categories: ,

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

INHOUD

Storie 1: Peppie se groot mond (Betroubaarheid) Lied: God is altyd dieselfde

Storie 2: ’n Splinternuwe (Afhanklikheid) Lied: Wipplank-ry

Storie 3: Frikkie steek iets weg (Waag om te praat) Lied: Jy mag maar vra

Storie 4: Hendriena se geskenk (Dankbaarheid) Lied: Dankie-sê

Storie 5: Markus en die goggatjie (Geloof) Lied: Vlieg soos ’n vlinder

Storie 6: Frederik se moeilike besluit (Alles wat ek het) Lied: Bereidwilligheid

Storie 7: Swaar dra (Gehoorsaamheid ) Lied: Wees gehoorsaam

Storie 8: Die moeilike speletjie (Vertroue) Lied: Bly jy net getrou