Akkerpret in Bybelpark – DVD 4 – Jesus is lewe

R100.00

Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

SKU: 9781869060268 Categories: ,

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en aanbieding is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.

INHOUD

Storie 1: Die donker bospad (Jesus is die lig vir my lewe) Lied: Lig vir die donker

Storie 2: Die vreemde dier in Markus se huis (Jesus maak gesond) Lied: Die beste medisyne

Storie 3: Die gevaarlike tandemonster (Jesus is my redder) Lied: Jesus red

Storie 4: Bielie se blink plan (Jesus is die lewende brood) Lied: Brood van die lewe

Storie 5: Oom Ferdinand se slim plan (Jesus is die lewende water) Lied: Water van die lewe

Storie 6: Die moeilike opdrag (Jesus is die lewende Woord) Lied: Jesus is die Woord

Storie 7: Oom Septimus se heldedaad (Dien soos Jesus) Lied: Dienaarkind

Storie 8: Die groot geskenk (By Jesus is vrede) Lied: Rus by die Here