Description
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: In hierdie DVD leer die kykers die karakter van God ken en hoe sy karakter al meer in ons kan groei soos wat ons aan Hom gehoorsaam is. Ons kan liefhê omdat Hy liefde is. Ons kan genade betoon aan ander, omdat ons vergewe is. Ons leer ook oor vergifnis en die krag van onvoorwaardelike liefde. Die verhaaltjies kweek aanvaarding en respek vir die self en vir ander.
INHOUD
Storie 1: Die groot vis (Liefde) Lied: God is liefde
Storie 2: Die tiengeliedong (Selfrespek) Lied: Spieëltjie aan die muur
Storie 3: Die nuwe maatjie (Buigsaamheid) Lied: Jy is spesiaal
Storie 4: Die nare ervaring (Betroubaarheid) Lied: My ja is my ja
Storie 5: Die gevaarlike bosluis (Hulpvaardigheid) Lied: Help waar jy kan
Storie 6: Die lui haas (Vergifnis) Lied: Ek kan vergewe
Storie 7: Die lelike siekte (Eerlikheid) Lied: Praat die waarheid
Storie 8: Die hangertjie (Integriteit) Lied: God se naam