Agter Die Skerms – Take Three 

Sale!

R136.18 R115.00

Chase Ryan en Keith Ellison wou die  wêreld verander met hul films en nou begin om  hul drome te bewaarheid. Die toegewyde produsente is diep in onderhandelinge met Amerika se top jong filmster om die hoofrol te speel in hul volgende inspirerende film. Maar die lewe neem ‘n skielike draai vir Chase, en hy verlaat permanent Jeremia Produksies permanent. In die proses, stel Keith een van die Baxter-familie lede  aan en die produksie gaan voort.

SKU: 9780796310903 Categories: ,

Description

SUBTITEL: n Verhaal van gebroke harte, geniale sukses em tweede kanse

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 367

OPSOMMING: Chase Ryan en Keith Ellison wou die  wêreld verander met hul films en nou begin om  hul drome te bewaarheid. Die toegewyde produsente is diep in onderhandelinge met Amerika se top jong filmster om die hoofrol te speel in hul volgende inspirerende film. Maar die lewe neem ‘n skielike draai vir Chase, en hy verlaat permanent Jeremia Produksies permanent. In die proses, stel Keith een van die Baxter-familie lede  aan en die produksie gaan voort.

Op dieselfde tyd, ‘tref ‘n krisis, Keith se dogter, Andi en Keith voel magteloos om te reageer. Verwoes deur die gevolge van haar verkeerde optrede, probeer Andi op sy eie haar probleme op te los en slaan ‘n koers in wat haar kan verwoes.

Intussen is Bailey Flanigan vasgevang in haar eie drama met Cody Coleman. Tydens ‘n  Campus Crusade Retreat kry hulle tyd alleen langs die oewer van Lake Monroe en  om die werklikheid wat hulle al vir soveel jare lank probeer vermy, in die oë te kyk.?

Sal Keith die passie wat hy aan die begin van sy rolprentloopbaan gehad het, behou? EN gaan hy genoeg oorhê vir sy dogter met haar pyn? Of het hulle ideaal om die Amerikaaanse kultuur te veramder net nog ‘n gejaag na roem geword?

SKRYWER
Karen Kingsbury