Agter Die Skerms – Take One

Sale!

Sale (Save 16%)

R136.18 R115.00

Twee onbekende filmvervaardigers het die droom om in Hollywood rolprente te maak wat mense se lewe sal verander. Maar nadat hulle miljoene dollars vir die projek ingesamel het, begin dinge skeefloop. Dit is asof hulle iets aangepak het wat ver bo hul vermoë is. Wat is hul kanse om ondanks ’n beperkte begroting bo uit te kom? Sal hulle ’n prent kan maak wat heeltemal anders is as enigiets waaraan die wêreld gewoond is? Of gaan hulle in die proses alles verloor?

SKU: 9780796317766 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Drie kort jare, twee baste vriende, een ongelooflike droom

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 415

OPSOMMING: Twee onbekende filmvervaardigers het die droom om in Hollywood rolprente te maak wat mense se lewe sal verander. Maar nadat hulle miljoene dollars vir die projek ingesamel het, begin dinge skeefloop. Dit is asof hulle iets aangepak het wat ver bo hul vermoë is. Wat is hul kanse om ondanks ’n beperkte begroting bo uit te kom? Sal hulle ’n prent kan maak wat heeltemal anders is as enigiets waaraan die wêreld gewoond is? Of gaan hulle in die proses alles verloor?

SKRYWER
Karen Kingsbury