52 mooiste Bybelstories

New

R149.00

52 mooiste Bybelstories is ’n Bybeldagboek vir jong kinders. Jaco Thom het 52 verhale uit die Bybel as maklike stories oorgeskryf sodat kinders dit kan verstaan en terselfdertyd ’n liefde vir Jesus kan kweek.
By elke storie is daar ’n pragtige volkleur-illustrasie wat die storie uitbeeld en jong verbeeldings sal aangryp. As bonus is daar 10 ekstra prentjies wat wag om ingekleur te word en lewe te kry! Op hierdie manier gebruik kinders al hulle sintuie om inligting vas te lê. Hulle kan die boek hulle eie maak deur ook die gevoelens uit te beeld wat hulle met elke storie ervaar.

SKU: 9781432208752 Category:

Description

FORMAAT: Boek met ’n Bybelstorie-CD ingesluit

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: 52 mooiste Bybelstories is ’n Bybeldagboek vir jong kinders. Jaco Thom het 52 verhale uit die Bybel as maklike stories oorgeskryf sodat kinders dit kan verstaan en terselfdertyd ’n liefde vir Jesus kan kweek.
By elke storie is daar ’n pragtige volkleur-illustrasie wat die storie uitbeeld en jong verbeeldings sal aangryp. As bonus is daar 10 ekstra prentjies wat wag om ingekleur te word en lewe te kry! Op hierdie manier gebruik kinders al hulle sintuie om inligting vas te lê. Hulle kan die boek hulle eie maak deur ook die gevoelens uit te beeld wat hulle met elke storie ervaar.

SKRYWER
JACO THOM is die #1 skrywer van Afrikaanse Bybelse fiksie. Meer as 50 000 eksemplare van sy tydlose treffer, Die Bybelroman, is reeds verkoop. Hy is predikant en woon saam met sy vrou, Elmien, in die Paarl.