100 dae van dankbaarheid

New

R195.00

Mense wat in dankbaarheid leef, is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te kom! Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG, neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.

SKU: 9780796321213 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BL:ADSYE: 208

OPSOMMING: Mense wat in dankbaarheid leef, is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te kom! Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG, neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.

SKRYWER
Francine Prins is in Bethlehem gebore en het  by Universiteit van Noordwes studeer. Na ‘n paar draaie oorsee het sy haar Meestersgraad
in joernalistiek by Stellenbosch kom doen. Sy het ‘n tydelike pos by LiG tydskrif gekry en in 2014 is sy as redakteur aangestel. Sy is getroud met Jaco Prins en woon op ‘n plaas buite Wellington.