10-minuut-oordenkings: Spreuke

Sale!

Sale (Save 40%)

R100.00 R60.00

10-minuut-oordenkings: Spreuke sal jou herinner aan God se wysheid met betekenisvolle oordenkings van tien minute elk. Op dae wanneer jy leiding nodig het, is 10-minuut-oordenkings: Spreuke die ideale manier om met God in aanraking te kom.

SKU: 9781415339787 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 196

OPSOMMING: 10-minuut-oordenkings: Spreuke sal jou herinner aan God se wysheid met betekenisvolle oordenkings van tien minute elk. Op dae wanneer jy leiding nodig het, is 10-minuut-oordenkings: Spreuke die ideale manier om met God in aanraking te kom. Hierdie dagstukkies nooi jou vir ‘n kykie na Spreuke, die boek van wysheid. Bring jou hart in ooreenstemming met God s’n wanneer jy die Woord lees en ‘n paar minute met Hom deurbring. Ongeag of jy net ‘n paar minute oor middagete het, of iewers in jou middag ‘n tydjie wil inruim vir rustigheid en vrede, 10-minuut-oordenkings: Spreuke sal jou van die nodige wysheid verskaf om weer die dag in die oë te kyk. Net tien minute per dag sal jou nader bring aan God en jou help om die Woord beter te leer ken. Hierdie boekie is klein genoeg om in jou rugsak of handsak te dra. Hou dit byderhand vir wanneer jy ook al ‘n kans het om tyd met God deur te bring.