1 minuut-inspirasie vir vroue

R81.00

Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 minuut-inspirasie vir vroue net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees! Die byna 80 kort, praktiese wenke in 1 minuut-inspirasie vir vroue in sakpas-formaat bied gesonde inspirasie om jou te help om die lewe met selfvertroue en ’n positiewe gesindheid aan te pak.

SKU: 9781431614127 Category:

Description

SUBTITEL: Sit die vonkel terug in jou vrou-wees

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 148

OPSOMMING: Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 minuut-inspirasie vir vroue net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.
Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in dié sakpas-boekie hoe vroue hulle selfvertroue ’n hupstoot kan gee.

Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in:
Leer iets nuuts
Gee vir iemand ’n drukkie
Bederf jouself

OUTEURS
Stan Toler was vir 40 jaar ’n leraar en is aangewys as die emeritus- algemene superintendent van die Church of the Nazarene-denominasie. Hy is ’n begaafde leier, internasionale spreker wat al in 80 lande opgetree het, en die outeur van meer as 100 boeke waaronder verskeie topverkopers en sy verkope het reeds die 3 miljoen-merk verbygesteek.
Linda Toler is ’n onderwyser en spreker. Stan en Linda bly in Oklahoma City. Hulle het twee getroude seuns en vier kleinkinders.