NUUT OP DIE BOEKRAK

JOYCE MEYER 2020 DAGBEPLANNERS

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit van Joyce se topverkoperboeke. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God. Ook beskikbaar in Engels. 

Prys: R160.00 - R200.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER

A5 NOTABOEKE

Struik Christelike Media se nuwe reeks notaboeke met treffende omslagontwerpe bied 80 bladsye met skryflyne, ideaal vir joernaalinskrywings of notas. Dit sal by ’n groot verskeidenheid mense byval vind.

• Beskikbaar in ses verskillende ontwerpe en kleure

• Grootte: 210 x 142 mm (A5)

• Sagteband met rekkie om plek te hou

Prys: R50.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER

2020 DAGBEPLANNERS

Dié dagbeplanner met oordenkings van God se beloftes vanuit sy Woord, is ideaal vir vroue wat God se hart vir hulle wil leer ken. Hiermee kan vroue hul dag doeltreffend beplan en inspirasie vind vir die jaar wat voorlê. Ook beskikbaar in Engels. 

Prys: R170.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2020 kombineer styl en inspirasie met ’n gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Ook beskikbaar in Engels. 

Prys: R180.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER  

Nina Smit se 2020 dagbeplanner is jaar na jaar ’n groot gunsteling by vroue van alle ouderdomme en van alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is 'n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet. Ook beskikbaar in Engels. 

Prys: R170.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER

SKOOLDAGBOEKE 2020

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met dié funky skooldagboek vir 2020. Hierdie skooldagboek vir meisies of seuns is nou selfs beter! Met ’n spoggerige nuwe voorkoms en nuwe interaktiewe inhoud sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit. Ook beskikbaar in Engels. 

Prys: R70.00

KOOP HIER   ||   LEES MEER

POCKET DIARIES

With their contemporary design, these diaries are ideal for users from all walks of life. They contain the trusted features of our bestselling daily planners, while the motivational quotations will inspire readers with confidence and a positive outlook on life.

Price: R60.00

BUY NOW  ||  READ MORE

DAILY PLANNER FOR FOOD LOVERS

The Food Daily Planner 2020 is a unique, concise and handy planner with interesting information on food and food groups, as well as tasty recipes. It focuses on accessible, everyday superfoods, including blackberries, carrots, chia seeds, mushrooms, almonds, dark chocolate and more.

Price: R220.00

BUY NOW  ||  READ MORE

2020 DIARIES

With their contemporary design, these diaries are ideal for users of all walks of life. With a convenient format and user-friendly layout, they also contain all the features of our bestselling daily planners. (Only available in English)

Price: R90.00

BUY NOW  ||  READ MORE

MENS' DIARIES

The Executive Daily Planners 2020 are the ideal motivational daily planners for professionals and business people. These planners include motivational and inspirational themes specifically aimed at professionals in the business sector, including anticipatory leadership, the capacity for discipline, coaching, emotional intelligence, passion, attitude and more.

Price: R300.00

BUY NOW  ||  READ MORE

The Business Daily Planners 2020 are the ideal motivational daily planners for professionals and business people. These planners include motivational and inspirational themes specifically aimed at professionals in the business sector, including anticipatory leadership, the capacity for discipline, coaching, emotional intelligence, passion, attitude and more.

Price: R300.00

BUY NOW  ||  READ MORE

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of bestel@bmedia.co.za. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za