Uit die Beek 2020

Spesiale voorverskyningsaanbod

 Aanbod slegs beskikbaar tot 8 Augustus 2019

Uit die Beek 2020

Gewone prys: R195.00

Bespaar 15% en betaal R165.00

Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ’n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

KOOP HIER   lI  LEES MEER

Die goeie nuus vir gemeentes is dat Bybel-Media hierdie gewilde dagboek – Uit die Beek 2020 – met ʼn uitstekende afslag aanbied.

Adverteer hierdie aanbod in jou gemeente en moedig jou gemeentelede aan om hierdie geestelike toerusting in 2020 te gebruik.

Ons ontvang die boeke op 15 Augustus 2019

vanaf die drukker.

Bestellings sal daarna gepos word.

---

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of bestel@bmedia.co.za. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za