Nuut!

'n Interaktiewe Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is.

Ek is by julle

Ek is by julle

PRYS: R100.00

KOOP HIER   l   LEES MEER

’n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. Ek is by julle bevat 7 volledig uitgewerkte aanbiedings, wat maklik vir afsonderlike kontekste aangepas kan word.

Elke aanbieding sluit in:
· 'n teksgedeelte en agtergrond oor die gedeelte
· 'n opsomming van die boodskap
· 'n speletjie of ysbreker
· 'n poppekas-storie
· 'n kort boodskap
· 'n aktiwiteit.
Vier Pinkster saam met ons kinders en help hulle om die Heilige Gees en sy werk in hulle lewe raak te sien.

---

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of bestel@bmedia.co.za. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za