---

Twee splinternuwe boeke teen 'n winskoopprys! 

Spesiale aanbod tot 31 Oktober 2018

Woord en fees – Preekstudie Advent 2016 – Koninkrykstyd 2017

Woord en Fees 2019

Spesiale prys: R280.00

Gewone prys: R320.00

KOOP HIER

Vir die voorbereiding van eredienste en ontwikkeling van preke. Op die kerkjaar gebaseer. Strek vanaf Advent 2018 tot Koninkrykstyd 2019.

Leesrooster - Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Leesrooster vir lidmate 2019

Spesiale prys: R90.00

Gewone prys: R120.00

KOOP HIER

Leesrooster vir lidmate 2019 Oordenkings vir lidmate gegrond op die kerkjaar. Lees en leer ken die Bybel
oor drie jaar in sy groter omvang. Vir gebruik by stiltetyd, huisgodsdiens en groepbyeenkomste.

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of bestel@bmedia.co.za. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za