---
Beloftes van God vir vroue

Beloftes van God vir vroue

PRYS: R139.96

Beloftes van God vir vroue sal elke vrou se siel verkwik en vul met hoop en vreugde wanneer sy tot die Here nader vir bemoediging, raad en vertroosting. Die temas soos aanmoediging, dankbaarheid, teleurstelling, wysheid en vele meer is alfabeties gerangskik vir vinnige naslaan. Die Skrifbeloftes word ook gekomplementeer met kragtige aanhalings deur bekende persone soos Charles Swindoll, moeder Teresa, Billy Graham en ander. Hierdie pragtige geskenkboekie beloof om vroue te bemoedig en te inspireer in hulle daaglikse wandel

OOK BESKIKBAAR IN ENGELS

KLIK HIER OM TE KOOP 

---
Beloftes van God vir ma's

Beloftes van God vir ma's

PRYS: R139.96

Ma’s is van die besigste en veelsydigste mense op aarde. Daar is soveel dinge wat ’n ma deur die loop van die dag moet doen om haar gesin te versorg, sy kry kwalik ’n tydjie vir haarself. Beloftes van God vir ma’s is ’n skatkis vol beloftes uit God se Woord wat vir ma’s goddelike wysheid, leiding en vrede sal gee. Bemoediging en ondersteuning, ewige hoop, versorging van sy kinders, hulp in tye van swaarkry en voorsienning is maar enkele van die 30 temas wat in hierdie volkleur-geskenkboekie voorkom. Beloftes van God vir ma’s is die ideale Moedersdag-geskenk.

OOK BESKIKBAAR IN ENGELS

KLIK HIER OM TE KOOP

---
Aan Ma, met liefde

Aan Ma, met liefde

PRYS: R69.95

’n Ma is die belangrikste vrou in enige kind se lewe. Sy wys haar onvoorwaardelike liefde op soveel wonderlike maniere vir haar gesin. Haar diensbaarheid, sorg en opofferings moet gevier word.

Aan Ma, met liefde is ’n uitdrukking van ’n kind se liefde vir ’n ma. Die inspirerende aanhalings en teksverse gekombineer met pragtige waterverf-kunswerke maak hierdie die ideale geskenk vir Moedersdag of enige ander dag van die jaar.

OOK BESKIKBAAR IN ENGELS

KLIK HIER OM TE KOOP

---
The Power of a Praying Mom

The Power of a Praying Mom

PRICE: R176.48

If we can be sure our children have strong faith in God and His Word, and the love of God in their hearts, then we can trust that they are set for eternity. Our prayers play a big part in helping them achieve that.

Bestselling author Stormie Omartian's heart resonates for you as a mom who wants to lift up your children to the One who is a Father to all.Gathered in this charming little book are prayers in pairs: One for you, Mom, and a corresponding one for your children.

CLICK HERE TO BUY

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of bestel@bmedia.co.za. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za