Search Results for: kleuterkerk

Kleuterkerk 3 Doen-boek
Kleuterkerk 3 Doen-boek is die ideale hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir voorskoolse kategese en ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou. Hierdie aktiwiteitsboek bevat 25 byeenkomste. Die inhoud van elke aanbieding word by die kinders vasgelê met ʼn Bybelvers, ʼn kort boodskap en ʼn gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen. Kleuterkerk 3 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle. kleuterkerk-3-aanbiedersgids/" target="_blank" rel="noopener">
Kleuterkerk 3 – Aanbiedersgids
Kleuterkerk 3 Aanbiedersgids is ʼn uitstekende hulpmiddel vir enige gemeente se kinderbediening. Die 25 aanbiedings in hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaar dat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesus te leer en om hulle te lei om ʼn persoonlike verhouding met die Here te bou. Elke aanbieding bestaan uit die volgende elemente om jou te help om die kinders se ervaring positief en verrykend te maak:
  • Geselstyd
  • Singtyd
  • Bybeltyd
  • Doentyd
  • Bidtyd
Die eenvoudige aktiwiteite help om die boodskap van elke aanbieding by die kinders vas te lê. kleuterkerk-3-doen-boek/" target="_blank" rel="noopener">  
Kleuterkerk 2 – Aanbiedersgids
Kleuterkerk 2 Aanbiedersgids is ʼn uitstekende hulpmiddel vir enige gemeente se kinderbediening. Die 25 aanbiedings in hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaar dat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesus te leer en om hulle te lei om ʼn persoonlike verhouding met die Here te bou.  
Kleuterkerk 2 Doen-boek
Kleuterkerk 2 Doen-boek is die ideale “kategese”-hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou. Hierdie aktiwiteitsboek lê die inhoud van elke aanbieding by die kinders vas met 'n Bybelvers, ʼn kort boodskap en 'n gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen. Kleuterkerk 2Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle.
Kleuterkerk 1 Doen-boek
Kleuterkerk 1 Doen-boek is die ideale “kategese”-hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou. Hierdie aktiwiteitsboek lê die inhoud van elke aanbieding by die kinders vas met 'n Bybelvers, ʼn kort boodskap en 'n gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen. Kleuterkerk 1 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle.
Kleuterkerk 1 – Aanbiedersgids
Kleuterkerk 1 is ʼn uitstekende hulpmiddel vir enige gemeente se kinderbediening. Die 20 aanbiedings in hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaar dat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesus te leer en om hulle te lei om ʼn persoonlike verhouding met die Here te bou.
Kleuterpret – Aanbiedersgids
24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, huisgodsdiens, tuisonderrig, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Die karakters van die Akkerpret-DVD’s verskyn ook in die werkboek.
Kleuterpret – Werkboek
24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, huisgodsdiens, tuisonderrig, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Die karakters van die Akkerpret-DVD’s verskyn ook in die werkboek.