Search Results for: "wys my die weg"

LP3 Jaar 2 – Wys my die weg – Senior werkboek
My aardse lewe is die pad waarop my drome waar kan word. God kom stap saam met my en help dat my drome vol liefde vir mense word. So padlangs wys Hy my om lief te hê soos wat Hy liefhet. Dit is sy pad vir my!