Home » Uncategorized » Goeie genade, jy is spesiaal!

Goeie genade, jy is spesiaal!

Prys: R145,00

Hierdie boek help jou om elke dag met nuwe oë na jou lewe te kyk … én dit gee jou ʼn kykie op God wat oor jou glimlag. In dié saamgeselsgids gee Ewald van Rensburg vir jou ʼn verrassingspakkie oor wie jy in Christus is.