Home » Uncategorized » Dáárom glo ek!      

Dáárom glo ek!      

Prys: R190,00

Cas Vos verwoord die motivering vir sy nuutste boek soos volg: “Ek het weer na God se stem in sy Woord begin luister, begin bid. Stil en hardop. God is nie dood nie. Net op papier. Hy is vrygespreek. God het al die teoloë oorleef.”

In die boek lei Cas Vos jou om na te dink oor jou eie geloofsreis tot hier, en om dit te verstaan in die lig van die ewige God, wat in Jesus Christus by ons is.