Home » Uncategorized » Kleuterpret Snap-kaarte

Kleuterpret Snap-kaarte

Prys: R120.00SnapKaarteNew
KOOP HIER
Kleuterpret Snap-kaarte is ʼn prettige manier om deur spel vir kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer ken hulle die mense wat ʼn belangrike rol in ons geloof speel. Die pak kaarte bestaan uit 48 Bybelmense en Jesus. Die kaarte is spesiaal gemaak om snap daarmee te kan speel.