Home » Uncategorized » Kleuterpret My Bybelmense-inkleurboek

Kleuterpret My Bybelmense-inkleurboek

Prys: R150.00KleuterpretBybelmenseNew
KOOP HIER
My Bybelmense-inkleurboek is ʼn prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van Bybelmense wat ʼn belangrike rol in die Christelike geloof speel. Hierdie inkleurboek bevat 48 inkleurprente van Bybelmense en een van Jesus.